|
TWEEKAMP
Tweekamp word nie as aktiwiteit by die skool aangebied nie, maar
leerlinge verkry volle erkenning as hulle daaraan deelneem en presteer.
Vanjaar het twee leerlinge provinsiale kleure verower en een van hulle was
onder die top tien in Suid-Afrika. |