Free Web Site - Free Web Space and Site Hosting - Web Hosting - Internet Store and Ecommerce Solution Provider - High Speed Internet
Search the Web

Rugby
Home Up Hoof In Perspektief Kwartaalprogram Akademie Sosiaal & Kultuur Algemene Inligting Personeel RandjieNuus Bedankings

 

"Terug na Sport"

RUGBY

Die sportsirkel by Randburg Hoërskool is nie volledig sonder om by rugby stil te staan nie. Ons neem jaarliks met minstens 14 spanne, aan die Wesrandliga deel. Die wenners van hierdie liga wat uitspeel in Gauteng neem sodoende aan die Beeldtrofeereeks deel. Al hierdie wedstryde vind plaas vanaf Maart tot Augustus.

Verskeie vriendskaplike "tradisionele" wedstryde word jaarliks in die program ingepas soos teen St. Stithians, Jeppe Boys, KES, St. Johns en Menlo Park Hoërskool.

Hoërskool Randburg neem ook jaarliks aan die o/17 Coke-reeks deel. Dit is 'n kragmeting tussen die waarskynlike eerstespanne van die volgende jaar en vind in die derde kwartaal plaas.

 

 

Goue Leeus - o.16-Kampioene

Agter van links: Adriaan Denys, Julien Botha, Charl Theron, Ian Gouws

Middel van links: Paulus Sadler, Jean Saunders, Willie Kuin,  Benley van den Berg, Eugene Botha, Johan van der Westhuizen, Albert van Vuuren, Petri Buys

Voor van links: Diekie Louw, Johan van Coppenhagen, Johan Werth, mnr Willem Dirker (afrigter), Shaun Carelse, Fredrich Meisenholl en Stephen Morgan.

 

 

Craven Week Spelers : Wikus Burger, mnr de Bruyn (afrigter), Fillies Smit

 

 

Coke Rugbyspan: Ons sê baie geluk aan Lucas Sadler, Hein Botes en Eugene Oelofse (v.l.n.r. op foto) wat opgeneem is in die span . Die span is gekies uit 57 hoërskole.