Free Web Site - Free Web Space and Site Hosting - Web Hosting - Internet Store and Ecommerce Solution Provider - High Speed Internet
Search the Web

Netbal
Home Up Hoof In Perspektief Kwartaalprogram Akademie Sosiaal & Kultuur Algemene Inligting Personeel RandjieNuus Bedankings

 

"Terug na Sport"

NETBAL

Dit gaan steeds goed met Randburg se netbal. Gedurende 1999 het die skool 3 ligawenners opgelewer. Die eerstespan het in die hele Suid-Gauteng vierde geëindig en die o/14A-span was Suid-Gauteng wenners en het derde geëindig op Noord van die Vaal-dag. In 2000 gaan dit steeds baie goed. Drie spanne is ligawenners, vier o/15-dogters en drie o/19-dogters behaal die Suid-Gautengspan. Celeste Fauconnier is gekies as een van die Top Tien in Suid-Gauteng.