Free Web Site - Free Web Space and Site Hosting - Web Hosting - Internet Store and Ecommerce Solution Provider - High Speed Internet
Search the Web

Hokkie
Home Up Hoof In Perspektief Kwartaalprogram Akademie Sosiaal & Kultuur Algemene Inligting Personeel RandjieNuus Bedankings

 

"Terug na Sport"

HOKKIE

Hoërskool Randburg se hokkie gaan van krag tot krag. Ons speel in die top liga (waarvan die meeste skole privaatskole is) en presteer bogemiddeld goed. Nie net kon ons nege dogterspanne in die veld stoot nie maar ons spog ook met twee seunspanne. Ons eerstespanne speel net op die Astro en elke jaar spog ons met 'n paar provinsiale spelers - hierdie spelers neem dan ook deel aan die Interprovinsiale Kampioenskappe. Jaarliks word die spelers ook blootgestel aan afrigtingskursusse, spesialisonderrig en hokkietoere wat bydra tot die ongelooflike spangees en puik hokkie. Afrigting en fasiliteite is uit die boonste rakke en Hoërskool Randburg bly 'n hokkiefaktor om mee rekening te hou!