Free Web Site - Free Web Space and Site Hosting - Web Hosting - Internet Store and Ecommerce Solution Provider - High Speed Internet
Search the Web

Atletiek
Home Up Hoof In Perspektief Kwartaalprogram Akademie Sosiaal & Kultuur Algemene Inligting Personeel RandjieNuus Bedankings

 

Terug na "Sport"

ATLETIEK

Met die atletiek gaan dit besonder goed. Nie alleen wen Randburg die Interhoër vir die afgelope 17 jaar nie, maar palm ook die Prestasiebeker in (bereken: aantal punte verwerf, gedeel deur die aantal leerlinge in die skool). Vanjaar is 48 eerste plekke, 45 tweede plekke en 30 derde plekke behaal. Drie atlete verwerf erekleure vir deelname aan die SA-kampioenskappe. Die dogters o/15-span word as Gauteng se beste o/15-span in 2000 aangewys. Verteenwoordig Gauteng op Nasionale Kampioenskap en wen.

Nasionale Kampioene

Nasionale kampioene tyden ABSA se Megabeker se byeenkoms is:

Agter van links: Chirsti Lindeque, Karin Nieuwoudt, Monica Burger, Anja Steenkamp

Voor van links: Mia Kriek, mnr van der Merwe (afrigter), Elmarie Hefer

Richard Nel oppad na 'n briljante oorwinning in die 400m tydens die interhoër.