Free Web Site - Free Web Space and Site Hosting - Web Hosting - Internet Store and Ecommerce Solution Provider - High Speed Internet
Search the Web

Takeshi
Home Up Hoof In Perspektief Kwartaalprogram Akademie Sport Algemene Inligting Personeel RandjieNuus Bedankings

 

Terug na "Sosiaal & Kultuur"

Takeshi Tanaka

Takeshi is een van verskeie uitruilstudente wat ons skool al die jaar besoek het. Hy is 'n Japanees wat amper die hele jaar 2000 in Suid-Afrika deurgebring het by verskeie skole in ons land. Takeshi het bietjie Afrikaans leer praat, en is sekerlik een van die enigste Japanese in die węreld wat dit sal waag om Jan Pierewiet vir 'n hele skool te sing.

As jy graag met hom wil kontak maak kan jy hom persoonlik e-pos by japanafrica@yahoo.no of via ons eie e-pos rhsweb@hotmail.com. Skryf asseblief in Engels aangesien hy nie Afrikaans kan lees nie.