 | Geesvangaksies: Vind voor atletiekbyeenkomste, veral interhoër
plaas. |
 | Valentynsdag: Jaarliks word 'n interessante dag deur die
leerlingraad op 14 Februarie aangebied. |
 | Sokkies: Vind plaas op sommige Vrydagaande. |
 | Kultuurweek: Word in Augustus aangebied. |
 | Lentedag: Daar word jaarliks groot fees gevier tydens lentedag.
Kompetiesies, kaskenades en kaskarresies is groot pret. |
 | Vakuitstappies: Vind in byna elke vak plaas. Dis veral Latyn en
Duitse dae wat groot opgewondenheid lok. |
 | Afsluitingsfunksies: Alle sport- en kultuurkomitees reël
afsluitingsfunksies na afloop van hul buitemuurse bedrywighede. |
 | Gelukwensings: Leerlinge wat verjaar of besonder presteer word
tydens opening geluk gewens en blomme/ geskenke/ kaartjies word aan
betrokke leerling oorhandig. |