Gereedheid en bereidheid om kennis te verwerf met
trots.
Die wit agtergrond :
Om in vrede en reinheid deur kennis die hoogste doel
van ons bestaan te bereik.
Die rooi buitelyn :
Fisiese en geestelike weerbaarheid en krag.
Die leuse :
" Slaggereed" Om altyd paraat te wees en te
werk vir die verkryging, behoud, toepassing en vermeerdering van
kennis om die hoogste doel van ons bestaan te bereik.