Terug na "In Perspektief"
Missie
Hoërskool Randburg
het 'n unieke karakter en etos;
onderrig in Afrikaans;
het Christelike waardes en norme;
neem sy belangegroepe in ag;
skep geleenthede vir elke leerder;
vorm gebalanseerde, gelukkige en
volwasse jong mense.