|
Leweransiers
 | Constantia Uitrusters |
|
Hans Strijdomlaan, reg oorkant skool. |
 | Attaché |
|
Sanlamsentrum 69, Randburg Mall, Randburg |
 | Burger Broers |
|
Centrallaan 33, Fordsburg, Johannesburg |
Skooldrag
Die volgende voorskrifte geld teen opsigte van skooldrag.
 | Seuns - Somersdrag
 | Swart rondeneusskoene - geen skerppunte, of "Docs"
word toegelaat nie. |
 | Grys Langbroek - geen nousluitende broeke toegelaat |
 | Gordel - grys (soos voorsien) of swart |
 | Blou kortmouhemp |
|
 | Seuns - Wintersdrag
 | Soos somersdrag maar met langmouhemp |
 | Trui - soos verskaf deur leweransiers , niks anders. |
 | Skooldas |
 | Grys kouse |
 | Skoolbaadjie |
|
 | Meisie - Somersdrag
 | Blou romp - lengte 10cm van die grond af as sy op haar knieë
staan. |
 | Blou kortmouhemp |
 | Kort blou kouse |
 | Swart rondeneusskoene |
|
 | Meisies - Wintersdrag
 | Blou romp (soos hierbo) of blou langbroek met skoolbaadjie |
 | Blou langmouhemp |
 | Skooldas |
 | Donkerblou ballet "tights" |
 | Moulose of langmoutrui |
 | Skoolbaadjie |
 | Slags blou bybehore in die hare |
|
|