Bedankings
Die webmeesters, Jaco Engelbrecht, Heinrich Viljoen en Hjalmar Venter, wil graag die volgende persone bedank:
Mnr Tony Knoetze
Francy (ons mag haar nie tannie noem nie)
Tannie Anne-Marie Viljoen
Asook alle ander mense wat bydraes gelewer het.
Baie dankie vir julle hulp en ondersteuning.